Sasol Natuurlewe vir Beginners

Sasol Natuurlewe vir Beginners

パッケージ:
za.co.randomstruik.FirstFieldGuideNatuurlewe
ダウンロード:
1K
サイズ:
49 MB
Android 要件:
2.2 以上
アップデート:
2016年1月27日
5
最新バージョン:
1.0
年齢:
無料 ダウンロード

Het jy geweet? Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie. 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie. Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal. Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

コメント

類似のアイテム