Geniet alfabet flitskaarte op n pret manier saam met "Oatu en Eara: Alfabet flitskaarte op die plaas". Oatu en Eara is wesies van die buitenste ruim wat verskeie avonture op die aarde beleef. Met oulike animasie, klanke en kleurvolle illustrasies, leer hierdie app jou kind die letters van die alfabet en woorde waarmee die letters kan geassosieer word op n pret manier.