パッケージ:
co.za.smartgecko.SpelPret
ダウンロード:
100
サイズ:
75 MB
Android 要件:
4.0.3 以上
アップデート:
2020年9月7日
5
最新バージョン:
7.0
年齢:
ダウンロード

Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë.

コメント

類似のアイテム

のアプリ SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD