Via Afrika ToetsUself

Via Afrika ToetsUself

パッケージ:
air.com.viaafrika.toetsuself
ダウンロード:
1K
サイズ:
端末により異なります
Android 要件:
端末により異なります
アップデート:
2018年5月18日
9
最新バージョン:
1.4.7
年齢:
無料 ダウンロード

ToetsUself van Via Afrika is die perfekte studiemaat vir alle Suid-Afrikaanse leerders. Die app toets jou kennis en vaardighede in al jou skoolvakke met 'n stel gratis vrae. Meer toetse oor spesifieke afdelings van elke vak kan in die app aangekoop word. Gedetailleerde terugvoering oor elke vraag wat jy beantwoord sal verseker dat jy 'n sukses van jou eksamens maak.

コメント

類似のアイテム

のアプリ Via Afrika