Woord vir Woord demo

Woord vir Woord demo

パッケージ:
project.woordspel14
ダウンロード:
500
サイズ:
3.2 MB
Android 要件:
3.2 以上
アップデート:
2014年6月6日
9
最新バージョン:
1.1.4.5
年齢:
無料 ダウンロード

Woord vir Woord spel is 'n aflyn Bybel woord spel sonder advertensies. Die spel verbind meer as 7000 woorde in die Bybel met skrifte, name, voorwerpe, die natuur ens. Die spel het 5 verskillende vlakke en 5 kategorieë. Die demo weergawe het beperkte toegang en woorde. Nadat die speler 'n keuse gemaak het word die skrifgedeelte vertoon waarin die regte woord voorkom.

コメント

類似のアイテム

のアプリ Marnet